Is Die Verkoop Van Papegaai-Eiers Besig Om Die Toekoms Van Die Voëlbedryf Te Benadeel?
‘n Bedryf op ‘n Kruispunt Deur Kobus van Niekerk Paarlklip Aviculture & Exports Vir meer as 25 jaar is uitvoere die hartklop van die Suid-Afrikaanse voëlbedryf. Dit het markte geskep, pryse ondersteun, telers in staat gestel om hul boerderye uit te brei, en Suid-Afrika gevestig as een van die wêreld se belangrike verskaffers van kwaliteit…
